|
Pastasalade
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Gekapte groenrissie(paprika),
Blokkies tamatie of kersietamaties -
Gekapte uie -
Blokkies bloukaas -
Stukkies vars mango of geblikte perskeskywe in stukkies gesny. -
Gaar pasta van jou keuse(skulpe werk goed).
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng alles met mayonaise en laat verkieslik vir ′n ruk staan sodat die geure een kan word.
|
|
|