|
Pompoenkoekjes
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Beslag:
750 ml gaar pampoen -
2 eiers -
5 ml sout -
275g (500 ml) bruismeel -
15 ml bakpoeier -
500 ml kookolie -
Stroop -
500 ml suiker -
250 ml water -
125 ml melk -
30 ml botter of margarien -
knypie sout -
10 ml mielieblom
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Klop die pampoen, eiers en sout saam. Sif die bruismeel en bakpoeier saam en meng dit met die pampoenmengsel tot ′n sagte deeg.
Verhit die kookolie in ′n kastrol oor matige hitte. Skep dessert-lepelsvol van die pampoenmengsel daarin en braai dit tot ligbruin en gaar.
Dreineer die poffertjies op kombuispapier. Skep hulle in ′n opdienbak en hou warm.
Verhit die suiker, water, melk, botter en sout saam tot kookpunt.
Meng die mielieblom met ′n bietjie koue water tot ′n pasta en roer dit by die stroop. Gooi die warm stroop oor die warm poffertjies en sit dit voor.
|
|
|