|
Kerriepotje
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht / Hoofdgerecht
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 kg skaap- of lamsvleis in blokkies gesny -
kookolie -
1 knoffelhuisie geskil en gekap -
5 ml koljander -
6 heel naeltjies -
1 klein blikkie tamatiepasta -
10 ml bruin asyn -
25 ml blatjang(chutney) -
sout na smaak
2 uie geskil en in ringe gesny -
5 ml borrie(geelwortel) -
15 ml kerriepoeier -
1 stukkie heel pypkaneel -
5 ml fyn jeera (komein) -
250 ml appelkooskonfyt -
25 ml suiker
1
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Braai die vleis in die olie. Voeg sout by, voeg dan uie en knoffel by, laat effens bruin word, en voeg dan al die ander bestanddele, behalwe konfyt, blatjang en karringmelk of jugurt by.
Prut stadig vir 2.5 ure of tot die vleis sag is. Voeg dan ander bestanddele by. Voeg nog sout by indien jy sou verkies.
|
|
|