Schaap/runder-potje

Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:

Ingredienten:
2 Kilogram sagte vleis in blokkies gesny. Die vleis is jou keuse. Wat
baie lekker is, is heel skaap skenkels. Moet net nie goedkoop snitte vat
nie want dan gaan jy baie teleurgesteld wees.
Groente in blokkies gesny (net wat jy van hou)
10 babaaartappeltjies.
2 blokkies vleisaftreksel
2 teelepels pietersielie-droog
1 teelepel mostertpoeier
2 teelepels Aromat
1 teelepel Oregano
2 eetlepels worcestersous
2 eetlepels tamati

Voorbereiding:


Bereidingswijze:
Maak potjie warm en smeer met olie en knoffeltoontjie.
Rol vleis in meel en braai vleis in olie tot bruin gooi vleisekstrak
wat opgelos is in 1 liter water by. Kook stadig tot sag. Pak dan jou
groente bo-op MAAR moenie roer nie. Eerste die aartapels en wortels dan die
groentes wat gouer gaar word. Laaste die sampioene. Kook tot amper gaar.
Meng al die ander bestandele in bietjie water en gooi oor. Moenie roer
nie. Sit deksel op en kook vir nog 15 minute. Bedien saam met rys of
stampmielies en ′n groen slaai.
Die sous kan verdik word indien nodig - met mielieblom.
Die resep is vir ′n No: 3 potjie.

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 24-04-2024