Groentesoep

Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:

Ingredienten:
? kg ′Lean′ Maalvleis(rundergehakt) -
? kg ′Chuck′ - blokkies gesny(lende) -
? Pakkie of Boksie 4 in 1 sopmengsel -
1 kop fyn gesnyde seldery -
? kop fyn gesnyde pietersielie -
1 groot gerasperde ui -
2 groot gerasperde aartappels -
1 groot gerasperde tamatie -
1 kg gerasperde wortels -
1 Blikkie boontjies in tamatiesous ′Bakebeans′ (Om te verdik) -
1 Pakkie groentesoppoeier aangemaak in 1 k

Voorbereiding:


Bereidingswijze:
1. Kook ′chuck′, maalvleis, sopmengsel, seldery, pietersielie, uie, tamatie en wortels totdat die vleis sag gekook is. Die vleis kan vooraf ook sag gekook word vir ′n rukkie. Hou die kastrol sowat ? vol met
water soos jy kook. (Sowat ′n uur tot ′n uur en half)

2. Gooi gerasperde aartappel by en kook tot sag saam met die res van die sop.

3. ′Mash′ die ′bakebeans′ fyn en gooi by die res van die sop en ook die soppoeier wat aangemaak is met 1 kop water - kook vir nog so 20 min totdat alles deurgekook is. Gooi sout en peper by na smaak.

4. Die sop vries ook baie lekker en dit smaak altyd baie lekkerder as dit gevries was - weet nie hoekom nie.

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 16-04-2024