|
|
Stoofpot Marinade
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Lekker vir potjie - byvoorbeeld skenkels: -
1 suurlemoen sap uitgedruk -
200 ml olie -
2 uie fyn gerasper -
2 knoffeltoontjies, gekneus -
125ml vars pietersielie, gekap -
1 takkie roosmaryn, blaartjies van takkie gestroop -
125 koljander, vars en fyngekap-opsioneel -
2,5 ml borrie(GEELWORTEL) -
2,5 ml paprika -
2,5ml Oreganum -
rissiepeper - opsioneel
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng alles saam en marineer vleis. Vleis kan daarin gekook word voeg net sout na smaak by.
|
|
|