|
Sinaasappelsalade
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 6-8 lemoene -
100g wit suiker -
175ml water -
15ml botter of margarien -
30ml vlapoeier
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Skil lemoene af en verwyder die wit velletjies.
Sny lemoene in dik skywe. Haal pitte uit en sny elke skyf in kleiner stukkies.
Rangskik lemoenstukke in ′n glasbak.
Sprinkel suiker oor, roer liggies en laat vir 10 minute staan
Kook water en botter. Meng vlapoeier met ′n bietjie water en voeg by kokende mengsel. Bly roer totdat dit reg is.
Gooi warm mengsel oor lemoene en roer effens.
Laat slaai bietjie afkoel voor bediening.
|
|
|