|
Wijnpudding
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Nagerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 blikkie konsensmelk -
? koppie wyn -
2? eetlepels gelatien -
1 pakkie aarbeijellie
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Week die gelatien in ? koppie koue water en los op in 1 koppie kookwater. Laat afkoel en roer eers die kondensmelk en dan die wyn in.
Laat dit stol in ′n vierkantige plat bak.
Maak die jellie aan met 2 koppies kookwater en laat afkoel.
Sny die gestolde mengsel in blokkies en voeg by die aarbeijellie. Laat dit stol.
Bedien met vla of geklopte room.
|
|
|