Struisvogelpotje

Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:

Ingredienten:
30 ml kookolie -
1,5 kg volstruisnekskywe -
2 groot knoffelhuisies, gekneus -
5 ml droe roosmaryn -
250 g swartsampioene, in skyfies gesny -
30 ml ingemaakte groenpeperkorrels, gekneus -
75 ml brandewyn -
50 ml droe sjerrie -
375 ml droe rooi wyn of ? rooi wyn en ? hoenderaftreksel -
30 ml suurlemoensap -
15 vars piekeluitjies, geskil -
10 klein, heel wortels -
8 geskilde klein, heel aartappeltjies of skoongeskro

Voorbereiding:


Bereidingswijze:
Verhit die olie in die pot en braai die vleis in sarsies tot bruin. Skep uit en hou eenkant. Braai die knoffel, roosmaryn, sampioene en peperkorrels in dieselfde pot. Skep die vleis terug in die pot.
Verhit die brandewyn, sjerrie, rooi wyn en suurlemoensap en voeg by die vleis.
Sit die deksel op, verminder die hitte deur van die kole onder die pot te verwyder en prut 2 ? uur of totdat die vleis byna sag is.
Pak die groente, behalwe die spinasie, in lae bo-op die vleis, sit die deksel op en prut nog 45 ? 50 minute.
Meng die ontdooide spinasiemengsel met ′n pasta van koekmeelblom en melk en skep versigtig oor die kos in die pot. Geur met neutmuskaat en sout, sit die deksel op en prut nog 15 minute.

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 23-04-2024