|
Bruintjes
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 220 g suiker -
150 g bruismeel -
3 eiers -
50 g okkerneute, gekap -
35 g kakao -
knippie sout -
170 g sagte botter (nie gesmelt)
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Gooi al die bestanddele in ′n bak, meng goed met ′n houtlepel, gooi in gesmeerde bakplaat en bak 22 minute in voorverhitte oond by 190?. Moenie droog bak nie, dit moet nog so effens klam wees in die middel. Sny in blokkies wanneer koud. Kan net so geeet word, of bedien met styfgeklopte room.
|
|
|