|
Kippendis
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 25 personen
Ingredienten: 2 Hoenders - 3kg (Borsies - gebruik ook die vel)
Maak gaar, gebruik baie water sodat ongeveer 2 liter aftreksel oor is. -
1 Blik Ideal melk -
1 Blik sampioene -
2 Pakkies sampioenroomsop -
Uie soos verkies (4-5 medium uie) -
Knoffelflokkies soos verkies -
Pietersielie -
Hoender of ′steak en chops′ speserye -
(ongeveer 3 eetl maizena) -
1 Pak klein skulpie noedels -
Cheddarkaas gerasper - Pakrika vir bo-oor
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Kook-braai uie in ′n bietjie aftreksel. Gooi alle speserye by.
Kook noedels en voeg saam met hoender by uiemengsel.
Roer goed deur.
Maak sop met ideal melk aan en klits goed.
Gooi ongeveer 1liter aftreksel by om sous te maak, (te loperig gooi maizena by),
Meng alles goed bymekaar en skep uit in oondbraaipan.
Strooi kaas en paprika oor.
Sny in blokke bedek met foelie en sit in oond tot kaas gesmelt is.
(Kan na afgekoel is in blokkies gevries word.)
(Kan gehalveer word indien minder verkies.)
|
|
|