|
Sjokoladekoek
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Groot eiers 4 -
4 e kookolie -
2? t bakpoeier -
2 e kakao (gelykvol) -
1 K melk -
2 K Strooisuiker -
2 K Meelblom -
1 t vanieljegeursel -
1 groot t appelkooskonfyt -
? t sout
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Klits die eiers baie goed vir 10 minute. Voeg suiker lepelsgewys by en klits baie goed. Voeg geursel en appelkooskonfyt by. Sif meelblom, sout en kakao en vou in eiermengsel. Strooi bakpoeier oor deegbeslag en voeg kokende melk en olie by. Vou vinnig in. Bak in twee laagpanne vir 20 minute by 375?F. Sit bottervulsel tussenin en bo-op, rasper sjokolade bo-oor.
|
|
|