|
Chocolade Karnemelkkoek
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 koppies Meelblom
2 koppies Suiker
Sif bogenoemde saam in groot mengbak
LAAT DIE VOLGENDE VINNIG KOOK
125 g Margarien,
halwe koppie Olie,
halwe koppie Kakao,
1 koppie Water,
Gooi bogenoemde oor die meelmengsel
VOEG BY:
3 effens geklitste eiers
1 t. Vanielje-essens
1 t. Koeksoda
halwe
Voorbereiding:
Bereidingswijze: VERSIERING
LAAT KOOK
75 g Margarien
2 t Kakao
2 en halwe teelepel Karringmelk
Roer in kastrol tot kook en voeg 250 g gesifte versiersuiker en ′n
kwart t. vanielje-essens by.
Roer tot glad. Gooi oor koek. Sny in blokkies.
Neute kan bygevoeg word.
|
|
|