|
Dadelpudding
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Nagerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 6 personen
Ingredienten: 3 koppies koekmeel
3 tafellepels botter
1 teelepel fyn kaneel
1 koppie fyn gesnyde dadels
1/2 teelepel sout
2 teelepels fyn appelkoos (abrikozen)konfyt
3 teelepels koeksoda opgelos in 1/2 koppie melk
Voorbereiding: Kook de stroop eers 5 minute in ′n kastrol
Deeg: sif droe bestanddele saam by die dadels, konfyt en botter.
Voeg melk met die koeksoda daarin by
knie (kneden) tot ′n stywe deeg
Bereidingswijze: Vorm die deeg tot ′n bol.
Plaas in die kastrol met die stroop en kook tot die deeg gaar is.
Toets of dit gaar is deur ′n skoon mes daarin te druk. As daar geen deeg meer aan die mes klou nie, is die deeg gaar.
|
|
|