|
Sauskluitjes
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Lunch/Brunch
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: KLUITJIES:
250 ml koekmeelblom
10 ml bakpoeier
2 ml sout
50 ml margarien / botter
1 eier
100 ml melk
SOUS:
500 ml kookwater
25 ml margarien / botter
kaneelsuiker
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Sif droe bestanddele saam. Vryf 50 ml margarien in tot mengsel soos
broodkrummels lyk.
Klits eier en melk saam, roer by meelmengsel in en meng tot ′n sagte deeg.
Voeg nog melk by indien nodig.
Verhit water en 25 ml margarien tot kookpunt. Skep lepelsvol deeg in
kokende water. Sit deksel op en laat kook 15 minute. Moenie deksel oplig
terwyl kluitjies kook nie.
Skep kluitjies met ′n gleuflepel uit in ′n diep opskepskottel. Strooi
kaneelsuiker oor.
Kook water waarin kluitjies gaar gemaak is weer. Voeg kaneelsuiker by en
giet oor kluitjies. Jy kan nog water byvoeg indien nodig.
|
|
|