|
Gemberkoekjes
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1.5kg Bruismeel -
6 Koppies suiker -
4 Groot geklopte eiers -
500g Sagte botter (of margarien) -
500g Goue stroop -
4 Eetlepels gemmerpoeier -
1 Teelepel koeksoda
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Room botter & suiker met die hand.
Voeg eiers by mengsel.
Voeg bruismeel, gemmer en koeksoda by en meng deeglik. (Die mengsel lyk maar droog!)
Voeg stroop by & meng deeglik.
Rol die deeg in klein balletjies (50c grootte) en plaas op gesmeerde bakplaat. Moenie platdruk nie: dit word vanself plat tydens die bakproses.
Bak vir 8-10 minute by 250?C (480?F). Die koekies brand maklik; wees dus versigtig.
|
|
|