|
Wortelkoek
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 500 ml bruismeel (275g) - 2 groot piesangs -
10ml bakpoeier - 160g (200ml) sagte bruinsuiker -
knippie sout - 125g (250ml) grof gerasperde wortels -
125ml pekanneute (50g) - 2 groot eiers -
150ml sonneblomolie - 5ml kaneel -
1ml neutmuskaat
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Sif bruismeel, bakpoeier en sout saam. Kap neute, skil en verpulp piesangs. Roer pekanneute, piesangmoes, bruinsuiker en gerasperde geelwortel by meelmengsel. Maak ?n holte in die middel en giet eiers en sonneblomolie daarin. Klop alles saam tot gemeng. Skep belsag in pan. Bak 45 minute tot ?n uur tot gaar by 180?C.
|
|
|