|
Groenten Gerecht
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 kg Gemengde Groente -
1 Pakkie Mushroom of Bruin Uie Sop -
1 Pakkie Simba Crisps - Chutney of Smoked Beef -
2 k Gerasperde Mozarella kaas -
Sout en Peper na smaak -
1 k Melk -
3 e Margarien -
4 e Koekmeelblom
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Kook groente soos aangewys. Dit moet nie papgekook wees nie.
Maak ′n witsous deur margarien te smelt, die meel by te roer en die melk stadig by te voeg..
Roer aanhoudend en kook witsous tot dik..
Voeg 1 k Mozarella kaas by.
Voeg die witsous nou by die groente.
Meng Liggies tot al die groente bedek is met die sous.
Plaas die groente in ′n oondbak.
Maak die Crisps fyn en strooi oor die groente.
Strooi die ander koppie kaas oor.
Bak in ′n matige oond tot mooi bruin.
|
|
|