|
Gedroogde Vruchten Salade
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Bestanddele Slaai:
250g gemengde droe vrugte (saggekook) -
6 piesangs in skywe gesny -
Bestanddele Sous:
1 blik kondensmelk -
kwart koppie olie -
half koppie asyn -
half teelepel sout -
2 teelepels mosterdpoeier
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Eerste laag: 250g gemengde droe vrugte (saggekook).
Tweede laag: 6 piesangs in skywe gesny
Klits baie goed en gooi oor vrugte.
Bedien koud. Heerlik!
|
|
|