|
Varkensroerbraad
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 50ml soya sous -
15ml gemmer, fyn opgesny -
3 knoffelhuisies, fyn opgesny -
30ml heuning -
50ml grondboontjie olie -
30ml droe sjerrie -
2 medium grootte rissies, opgesny -
700g vark fillette(varkenshaas) -
30ml olie om in te braai -
geroosterde sesame sade vir tekstuur
Voorbereiding:
Bereidingswijze: 1. Plaas die soya sous, gemmer, knoffel, heuning, grondboontjie olie, sjerrie en rissies in ′n groot vlak bak en meng goed. Voeg die varkvleis by en bedek die vleis goed met die mengsel. Bedek en plaas in yskas vir ten minste 30 minute.
2. Verwyder die vark van die marinade, verhit die olie in ′n groot pan en braai varkvleis totdat bruin. Plaas in oonvaste bak, giet oorblywende marinade bo-oor, bedek en braai vir om en by 15 minute totdat die vleis goed gaar is. Berei intussen die groente voor.
3. Sny die vark op en bedien op ′n bed van die groente. Strooi van die sesame saad bo-oor.
|
|
|