|
Sjokoladeblokke
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Tussendoortje
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: KOEK:
125 g (155 ml) margarien -
60 ml kakao -
250 ml (1 k) water -
120 ml olie -
500 ml (2 K) koekmeel -
500 ml (2 k) suiker -
2 eiers -
5 ml (1 t) koeksoda -
5 ml (1 t) vanieljegeursel -
125 ml (1/2 k) karringmelk
SOUS:
250 g (310 ml) margarien -
120 ml kakao -
315 g (350 ml) strooisuiker -
5 ml (1 t) vanieljegeursel -
Voorbereiding:
Bereidingswijze: KOEK:
1. Voorverhit die oond tot 180?C.
2. Verhit die margarien, kakao en water tot kookpunt.
3. Voeg die olie by en meng goed.
4. Sif die koekmeel en suiker saam.
5. Voeg die meelmengsel by die kakaomengsel en meng tot glad.
6. Klits die eiers en voeg dit by die effens afgekoelde kakaomengsel.
7. Meng olie, koeksoda, karringmelk en vanielje voor dit by res van die beslag ingemeng word.
8. Giet in ′n oondpan en bak vir 25 - 30 min.
SOUS
9. Kook die margarien, kakao en suiker saam.
10. Roer tot die suiker opgelos is.
11. Voeg die vanielje en karringmelk by en meng goed.
12. Prik die koek met ′n vurk sodra dit uit die oond kom en giet die sous versigtig oor.
|
|
|