|
Chakalaka
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 Eetlepels sonneblom olie -
1 Ui, gekap -
1 Knoffelhuisie, fyn -
1 Groen soetrissie(paprika), gekap -
1/1 Koolkop(wittekool), fyn gesny -
? Blomkool, in klein blommetjies gebreek -
3 Wortels, grof gerasper -
2 - 3 Rissies(rode pepers), na smaak -
2 Tamaties, gekap -
1 Blikkie "baked beans" in tamatie sous (witte bonen in tomatensaus)...(opsioneel) -
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Verhit die olie en braai die ui, knoffel en soetrissie tot sag.
Voeg die kool, blomkool en wortels by en braai verder tot verwelk.
Voeg die oorblywende bestanddele by, en prut vir ongeveer tien minute.
|
|
|