|
Wafels
Algemeen
Bereidingstijd: 10-20 minuten
Maaltijdgang: Nagerecht / Nagerecht
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 koppies meel
3 teelepels bakpeoier
1/2 teelepel sout
1 en 1/2 koppie melk
3 eiers geskei
4 teelepels botter/margarien of olie
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Klits die eierwitte tot dit styf is (dit moet lekker styf wees). Voeg nou die melk, eiergeel en die gesmelte botter/maragarien of olie by.
Voeg om die beurt by die meel. Meng totdat elle klonte opgelos is.
|
|
|