|
Soep
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Amerikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Lekker groot sopbene (beesskenkels ) met vleis aan (1kg) -
4 groot wortels -
halwe pakkie sop ertjies (droe ertjies) -
4 groot aartappels. -
2 groot uie -
3 groot tamaties. -
1 pakkie soppoeier enige soort -
bietjie meel -
sout
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Week ertjies oornag in water, kook volgende dag tot sag. Kook sopvleis tot sag.
Rasper groente of verpulp dit. Gooi alles in vleismengsel saam met genoeg water .
Laat kook totdat die groente gaar is, en meng dan soppoeier en meel en sout saam en verdik die sop met die mengsel. Laat goed deurkook totdat dit verlangde dikte is. Om dit nog lekkerder te maak, gooi bietjie spaghetti ook by.
|
|
|