|
Dadelkluiten
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Nagerecht / Nagerecht
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: STROOP :
500 ml suiker -
1 liter water -
30 ml (2 eetlepels botter) -
30 ml (2 eetlepels goue stroop -
2 ml (halwe teelepel) sout
KLUITJIES
500 ml koekmeelblom -
15 ml (1 eetlepel) koeksoda -
2 ml (halwe teelepel) fyn kaneel -
30 ml (2 eetlepels) botter -
125 ml (halwe koppie) fyn gesnipperde dadels -
250 ml (1 koppie) melk
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng al die bestandele vir die stroop saam in ′n groot pot. Roer oor lae hitte tot die suiker opgelos is. Kook dan vyf minute lank.
Meng koekmeelblom, koeksoda en kaneel saam. Vryf botter in en voeg die dadels by. Meng goed deur. Voeg die melk stadig by terwyl aanhoudend geroer word.
Laat stroop weer kook en skep lepelsvol van die kluitjie mengsel in die kokende stroop. Verlaag hitte (dit moet baie stadig prut anders kook dit oor) en prut 20 minute lank. Moenie die deksel oplig nie. Dien op saam met vla, room or roomys.
Genoeg vir 6-8 mense.
|
|
|