|
Cowboy-eieren
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Ontbijt
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 4 personen
Ingredienten: 2 eetlepels kookolie
1 middelslag-ui, fyn gekap
1-2 brandrissies, fyn gekap
2 blikkies tamaties (gekap of heel)
½ teelepel suiker
1 knippie gedroogde basiliekruid
8 eiers
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Braai die uie sag in die pan en voeg die rissie(s) by. Braai dit sowat 2 minute lank en laat kom met die tamaties, suiker en basiliekruid. Laat die nou sous lank en stadig prut totdat hy lekker dik afgekook het.
Ná sowat 30 minute kan jy dit afhaal. Bak nou die eiers in 'n ander pan, totdat hulle perfek gaar is ? moenie die goed omdop nie.
|
|
|