Zee-etenpotje

Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:

Ingredienten:
2 e boter - 2 e olijfolie - 2 ui fyn - 2 knoffelhuisies fyn - 1 t growwe sout - 3 kardamomsaaidjies gekneus - stukkie pypkaneel - 2 laurierblare - 2 takkies bladselderie - 2 takkies tiemmie - 2 takkies oreganum 1/2 kop gekapte peterselie - 2 rissies(rode pepers) fijn - half bottel droe witwyn - 30g tamatiepasta(puree) - 2 e suiker - 2 e massala(kerrie-tipe) - 1 rou kreef - 4 vismooitjies - 4 dosyn swartmossels

Voorbereiding:
Die swartmossels: Was die mossels goed in koud water en gooi die mossels weg wat nie heeltemal dig sluit nie. Die kreef: Breek die kreef se stert van die kop af. Sny in die lengte van die onderkant van die stertdop. Haal die vleis uit. Trek die blou stringetjie uit en gooi dit weg. Sny vleis in blokjies. Die vis: Sorg dat die vis heeltemal graad vry is en sny dit in stukkies van 2.5 x 2.5cm

Bereidingswijze:
-verhit boter met okijfolie in potjie -braai die uie goudbruin -kneus knoffel met die growwe sout en fruit saam met uie -voeg nou die ander speserye toe en fruit ′n rukkie om die geure vry te stel -voeg nou wyn, tamatiepasta, suiker en massala by -sit kreef met pote en al in potjie -skep die kreefstukjie by -skep nou die stukkies vis in die potjie -sit die swartemossels bo-oor -sit die deksel op die pot en laat dit ′n half uur saggies prut -lig die deksel van pot en laat nog ′n paar minute prut om die voeistof te verminder en die geure te kondenseer

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 20-04-2024