|
Zaterdag Brood
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Lunch/Brunch
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 Wit brood (verkieslik nie ′n vars brood) -
100 g (110 ml) botter / margarien (by kamertemperatuur) -
150 g (375 ml) gerasperde cheddarkaas -
2 groot geelwortels (geskil en gerasper) -
1 uitjie (geskil en gerasper) -
50 - 100 ml fyn pietersielie of uiegras of preie -
30 ml suurlemoensap(citroensap)
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Voorverhit die oond tot 200?C. Behou die onderste kors van die brood en sny die oorblywende 3 korse af. Sny die brood in 8 dik snye, maar moenie die snye tot onder deursny nie; dit moet heel bly sodat die brood nie uitmekaar val nie. Meng die botter, kaas, wortels, uie, pietersielie, uiegras of preie en suurlemoensap saam tot goed gemeng. Smeer dit dik tussen die snye. Sny die brood nou oorlangs tot amper onder deur en smeer die sny ook dik met die groentevulsel. Smeer die oorblywende vulsel aan die bokant en sye. Plaas die brood op ′n groot stuk aluminiumfoelie en vou die rande sodat dit ′n entjie bokant die brood uitstaan en die brood stewig hou. Bak die brood 15 - 20 minute of totdat die vulsel in die brood ingesmelt het en die oppervlak bros en goudkleurig is. Sit dadelik voor.
|
|
|