|
Plaatkoekjes
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 1/2 koppies meel -
2 tl bakpoeier -
1/2 tl sout -
1/4 tl rooipeper(cayenne) -
1 eier -
3/4 koppie melk -
3 eetl gesmelte margarien -
cheddarkaas in skyfies gesny
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Sif droe bestandele saam, klits eier met melk en roer by ander bestandele. Verhit pan met bietjie olie en skep deeg lepelsvol in die pan. Plaas skyfie kaas oor plaatkoekie en drup weer bietjie deeg bo-oor. Draai plaatkoekie om sodra lugborrels bo-op is.
|
|
|