|
Pasteikorst
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 250 gram margarien - ? koppie kookwater -
2 koppies koekmeel - sout
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Rasper botter en gooi kookwater oor. Roer met vurk goed deur. Sif meel en sout bo-oor. Werk met vurk deur. Laat oornag in yskas. Rol uit en sit dekseltjie met eierwit vas. Bak by 200 vir 10 minute. Stel stoof af tot 160 en bak tot gaar.
|
|
|