|
Gekondenseerde Melkballetjes
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 pakkie mariebeskuitjies baie fyn gemaak -
1 k klapper(droge kokos) -
1 blikkie kondensmelk (volroom) -
ekstra klapper om in te rol
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng kondensmelk en klapper goed en voeg dan die fyn mariebeskuitjies by.
Meng baie goed. (Hoe beter gemeng hoe beter en lekkerder die smaak).
Rol in balletjies en rol dan in klapper.
Plaas op waspapier in lugdigte houer of in klein papierkoppietjies (cup cakes).
|
|
|